Tshepi & Jaison

Tshepi & Jaison

Hi Salome, we have watched the DVD over and over again. The DVD is of such immaculate quality, we were just blown away. Thank you for capturing our special day. We will definitely be referring you. Thank you again and God Bless!
Tshepi & Jaison

Chantel & Wynand

Hi Jan & Salome Die video is onbeskryflik mooi! Ek kan nie genoeg dankie sê nie, die klank en die kwaliteit is uit die boonste rakke! Baie baie dankie, julle is AWESOME!!    
Tshepi & Jaison

Elsje & Stephan

Hi daar Salome, Baie dankie, ons hou baie van ons video. Ons kan nie vir n beter video gevra het nie. Ons gunsteling deel is die inleiding. Dankie vir al julle moeite. Groete, Elsje & Stephan