Goeie more Salome,Ek wil net vir jou en jou man se baie baie dankie vir die stunning foto’s, dvd en koffietafel boek.
Julle is die beste en ek sal julle aanbeveel vir almal wat ek ken.
Ek is so bly ons het julle gekies, julle is wonderlike mense en baie profesioneel, ek kon nie vir iets meer gevra het nie.
All die beste vir julle.  Baie dankie weereens vir alles.   “Baie, baie dankie vir die stunning DVD, dis alles en meer wat ek verwag het!!!”  Nadia en Andrew