Jan & SaloméBaie, baie dankie vir die pragtige dvd van ons troue.
Julle het die vermoë om al die emosionele oomblikke weer te gee, en ons beleef weer elke oomblik soos ons daarna kyk.  Alles is so pragtig en dit sal een van ons kosbaarste besittings wees.  Julle is puik, en nogmaals baie dankie!

 

Jaco en Yolande