“Hi Salome, absoluut amazing video/dvd.fantastiese werk.  Duisend dankies vir julle geduld en dankie aan Jan ook vir vriendelike interaksie met almal.
My skoonpa kon nie uitgepraat raak oor hoe aangenaam julle was nie.  Dankie weereens.

Dankie baie
Morné de Lange