Testimonials

Safiya & Mohamad

Hi Salome, Just letting you know the video is totally amazing! We really L☆VE it! Thank you soooo much for capturing our special day so well! Keep it up!

Corrie & Madeleine

Ek wil net sê baie baie dankie vir die video. Dit is ongelooflik mooi, ons het van die begin tot die einde weer gehuil.  Dit voel asof ons ons troudag weer oor het. Ons kon nie vir ‘n beter video gevra het nie, dit is so professioneel, dis net perfek.   BAIE BAIE...

Jaclyn & Kenneth

Hi Salome, Just want to thank you and your husband for such an incredible job on our Wedding DVD – I have watched it about a billion times and cry every time – Everyone that has in fact has shed some tears and complimented your job very well done. It really is so...

Marike & De Wet

Hallo Jan & Salome Baie baie dankie vir die ongelooflik mooi dvd's en professionele diens wat ons van julle ontvang het.  Julle het sowaar ons mooiste dag vir ewig op film vasgele en daarmee gemaak dat ons dit vir altyd sal kan onthou.  So baie van die detail kon ons...

Alichia & Machiel

Hi Salomé, Baie Dankie vir al jul moeite op die dag van ons troue en na die tyd om die mees perfekste video vir my en my man te gemaak het van ons spesiale dag. Die kameraman het ons baie ontspanne en gemaklik laat voel met die kamera tydens die dag, wat ons baie...

Leandrie & Renier

Goeiemore Salomé, Ons wil net baie dankie sê vir die pragtige trouvideo.  Dit is regtig baie professioneel en stylvol gedoen en ons het dit baie geniet om daarna te kyk.  Nogmaals dankie en voorspoed vir die nuwe jaar.    

Chrissy & Kleon

Dear Salomé and Jan, Thank you very much for our Fabulous DVD's and all the footage you shot.  You've done an amazing job!  Kind regards, Chrissy and Kleon