Testimonials

Derek & Jennifer

SMS – I LOVED LOVED LOVED watching my DVD last night.  I cried & I laughed – it was magical.  Thank you so much!

Morongwane Game Heritage

Hello julle!Hoop dit gaan goed. Die DVD is stunning en ek sal dit definitief vir ander mense ook wys. Angela is baie bly dit lyk goed. Groete Quentin

Ruan & Chantel

Hi Jan & SalomeFirstly thank you very much for capturing one of the most important days of our lives on video. You guys did a great job and therefore we are very thankful.  I must say at first we were very sceptical on getting a videographer for our wedding as we have...

Davlyne & Louise

Hi Salome!Ons kan net vir julle baie dankie sê vir die pragtige DVD wat julle gemaak het van Louise en Davlyne se troue op 5 Des’09. Ek het net verlede week weer daarna gekyk. Alles is so mooi gedoen!  Die menu maak dit so maklik om te kies waarna jy wil kyk. Die...

Richard & Dora

Hi Jan & Salomé,We really enjoyed the video it was nice! You captured all the important moments!! Everytime we watched this video it reminds us of every second that we enjoyed on that special day! This is a “must”! Thanks to you two!! Dora & Richard

Jaco & Yolande

Jan & SaloméBaie, baie dankie vir die pragtige dvd van ons troue. Julle het die vermoë om al die emosionele oomblikke weer te gee, en ons beleef weer elke oomblik soos ons daarna kyk.  Alles is so pragtig en dit sal een van ons kosbaarste besittings wees.  Julle is...