Testimonials
Barbara & Jan-Willem
Hi Salome, Wat n skouspel DVD……ek kan julle nie genoeg bedank vir die pragtige DVD wat julle vir my en Jan-Willem gemaak het nie. Dit is met absolute klas uiteen gesit en JOU musiek keuses waar ek nie musiek gegee het nie was “great” !!!!!!! Ek sal beslis julle vir...
Andrew & Nadia
Goeie more Salome,Ek wil net vir jou en jou man se baie baie dankie vir die stunning foto’s, dvd en koffietafel boek. Julle is die beste en ek sal julle aanbeveel vir almal wat ek ken. Ek is so bly ons het julle gekies, julle is wonderlike mense en baie profesioneel,...
Morné de Lange
“Hi Salome, absoluut amazing video/dvd.fantastiese werk. Duisend dankies vir julle geduld en dankie aan Jan ook vir vriendelike interaksie met almal. My skoonpa kon nie uitgepraat raak oor hoe aangenaam julle was nie. Dankie weereens. Dankie baie Morné de...
Werner & Marianka
Hi Salome “WOW WOW WOW Dankie dis awesome. Weereens dankie. Ek is regtig gelukkig met julle diens en finale produk. Baie baie baie dankie vir ons pragtige Video, dit is waarlik amazing en ons is baie gelukkig.” Marianka
Graham & Yvette
Hi SaloméDit gaan baie goed dankie. Die DVD’s is baie mooi, dankie!Weereens vreeslik dankie vir julle moeite – die dvd’s is regtig mooi. En die 10-minute weergawe is ‘n groot hit by vriende en kollegas. Baie groete, Yvette
Mandla & Hlengiwe
Thank you very much, the dvd is perfect & the music is also excellent, it’s just perfect & I love every part of it including the photos. Your work is amazing,excellent & professional, Mandla made me extremely happy by choosing you & he is such a great...
Mark & Keri
Hi SaloméThank you so much for our DVD’s – they are awesome and so lovely to relive our special day again! Warm regards Keri Page
Lorenzo & Claire
Hi Salome Thank you so much for the video it was absolutely amazing!! You did a really good job and I will reccommend you to anyone that needs a videographer. We are both really happy with the video. Thank you so much. Lorenzo Lacovig Junior Stress Engineer
