Bianca & Jan-Bart by Designer Videography | Jan 18, 2018 | TestimonialsOns het die DVD’s ontvang, baie dankie daarvoor, dit is absoluut amazing. Baie dankie vir al julle moeite dit is stunning. Ek sal julle verseker voorstel vir al die vriende wat nog moet trou. 😊 Bianca Mellet