Hi Salomé, Baie Dankie vir al jul moeite op die dag van ons troue en na die tyd om die

mees perfekste video vir my en my man te gemaak het van ons spesiale dag.

Die kameraman het ons baie ontspanne en gemaklik laat voel met die kamera tydens die dag, wat ons baie wardeer het, want dit het ook gehelp dat die video so goed uitgekom het.
Die video is ongelooflik baie mooi en die kwaliteit is uitsteekend, julle doen uitsteekende werk.
Dankie dat julle die spesiaale detail van ons troue en al die belangrikke oomblikke vasgevang het vir ons om vir altyd te kan hê.
Die editing van die video is net so goed gedoen.
Almal wat ook al die video gesien het stem saam met ons en sê dis baie goed gedoen.
Nogmals baie dankie, die video is fantasties!!!!