Hi Salome,

Wat n skouspel DVD……ek kan julle nie genoeg bedank vir die pragtige DVD wat julle vir my en Jan-Willem gemaak het nie.

Dit is met absolute klas uiteen gesit en JOU musiek keuses waar ek nie musiek gegee het nie was “great” !!!!!!!

Ek sal beslis julle vir enige iemand aan beveel, julle het trouens julle belofte op julle web werf na gekom.

Nogmals baie baie dankie almal is mal daaroor !!!!!!!