Ek wil net graag namens ons albei vir jou vreeslik baie dankie se vir die pragtige
DVD wat jy vir ons gemaak het. Ons het dit so baie geniet om weer die dag te beleef en daarvoor kan ons net vir jou dankie se. Jy kan ons enige tyd as verwysing gebruik.  Weereens baie dankie!