Ek wil net sê baie baie dankie vir die video. Dit is ongelooflik mooi, ons het van die begin tot die einde weer gehuil.  Dit voel asof ons ons troudag weer oor het. Ons kon nie vir ‘n beter video gevra het nie, dit is so professioneel, dis net perfek.   BAIE BAIE DANKIE.  Corrie en Madeleine