Hi julle
Ek weet nie of Etienne julle al bedank het vir ons pragtig DVD nie, maar ek wil net se dit het al ons beste verwagtinge oortref. Baie baie dankie vir die ongelooflike memory wat julle vir ons vasgevang het. Dis asemrowend!