Goeiemore Salomé, Ons wil net baie dankie sê vir die pragtige trouvideo.  Dit is regtig baie professioneel en stylvol gedoen en ons het dit baie geniet om daarna te kyk.  Nogmaals dankie en voorspoed vir die nuwe jaar.