Ons het vandag ons DVD gekry! En ons wil vir jul span se baie baie dankie vir uitstekende werk!!!

Dit is absoluut van fantastiese gehalte en n skatkis vir ons herhinneringe van ons mooiste dag. Puik werk!!! Die beste besluit wat ons vir ons troue gemaak het!!!