by adminxxm | Jan 16, 2013 | Testimonials |
Hi Salome, Just want to thank you and your husband for such an incredible job on our Wedding DVD – I have watched it about a billion times and cry every time – Everyone that has in fact has shed some tears and complimented your job very well done. It really is so...
by adminxxm | Jan 16, 2013 | Testimonials |
Hallo Jan & Salome Baie baie dankie vir die ongelooflik mooi dvd’s en professionele diens wat ons van julle ontvang het. Julle het sowaar ons mooiste dag vir ewig op film vasgele en daarmee gemaak dat ons dit vir altyd sal kan onthou. So baie van die...
by adminxxm | Jan 16, 2013 | Testimonials |
Hi Salomé, Baie Dankie vir al jul moeite op die dag van ons troue en na die tyd om die mees perfekste video vir my en my man te gemaak het van ons spesiale dag. Die kameraman het ons baie ontspanne en gemaklik laat voel met die kamera tydens die dag, wat ons baie...
by adminxxm | Jan 16, 2013 | Testimonials |
Goeiemore Salomé, Ons wil net baie dankie sê vir die pragtige trouvideo. Dit is regtig baie professioneel en stylvol gedoen en ons het dit baie geniet om daarna te kyk. Nogmaals dankie en voorspoed vir die nuwe jaar.
by adminxxm | Dec 28, 2012 | Testimonials |
Dear Salomé and Jan, Thank you very much for our Fabulous DVD’s and all the footage you shot. You’ve done an amazing job! Kind regards, Chrissy and Kleon