by adminxxm | Sep 22, 2011 | Testimonials |
We just want to thank you so much for the video. It is amazing and cannot believe how brilliant you captured everything. Thank you again. Brandon and Liane
by adminxxm | Sep 22, 2011 | Testimonials |
Hi Salome, Wat n skouspel DVD……ek kan julle nie genoeg bedank vir die pragtige DVD wat julle vir my en Jan-Willem gemaak het nie. Dit is met absolute klas uiteen gesit en JOU musiek keuses waar ek nie musiek gegee het nie was “great” !!!!!!! Ek sal beslis julle vir...
by adminxxm | Sep 22, 2011 | Testimonials
Goeie more Salome,Ek wil net vir jou en jou man se baie baie dankie vir die stunning foto’s, dvd en koffietafel boek. Julle is die beste en ek sal julle aanbeveel vir almal wat ek ken. Ek is so bly ons het julle gekies, julle is wonderlike mense en baie profesioneel,...
by adminxxm | Sep 21, 2011 | Testimonials
“Hi Salome, absoluut amazing video/dvd.fantastiese werk. Duisend dankies vir julle geduld en dankie aan Jan ook vir vriendelike interaksie met almal. My skoonpa kon nie uitgepraat raak oor hoe aangenaam julle was nie. Dankie weereens. Dankie baie Morné de...
by adminxxm | Sep 20, 2011 | Testimonials
Hi Salome “WOW WOW WOW Dankie dis awesome. Weereens dankie. Ek is regtig gelukkig met julle diens en finale produk. Baie baie baie dankie vir ons pragtige Video, dit is waarlik amazing en ons is baie gelukkig.” Marianka