by adminxxm | Jan 16, 2013 | Testimonials |
Goeiemore Salomé, Ons wil net baie dankie sê vir die pragtige trouvideo. Dit is regtig baie professioneel en stylvol gedoen en ons het dit baie geniet om daarna te kyk. Nogmaals dankie en voorspoed vir die nuwe jaar.
by adminxxm | Dec 28, 2012 | Testimonials |
Dear Salomé and Jan, Thank you very much for our Fabulous DVD’s and all the footage you shot. You’ve done an amazing job! Kind regards, Chrissy and Kleon
by adminxxm | Dec 27, 2012 | Testimonials |
Hi Salome, I don’t know if I did give feedback on the dvd. Anyway, we love it. It is beautiful….such good memories. Thank you for capturing the best moments. Kind regards, Cleo
by adminxxm | Dec 27, 2012 | Testimonials |
Hi julle Ek weet nie of Etienne julle al bedank het vir ons pragtig DVD nie, maar ek wil net se dit het al ons beste verwagtinge oortref. Baie baie dankie vir die ongelooflike memory wat julle vir ons vasgevang het. Dis asemrowend!
by adminxxm | Sep 27, 2012 | Testimonials |
Oh my word. Thank you so much for such beautiful wedding pictures and video. You guys are creative and thank you for the great service. I will refer more friends and family to you guys. You are so professional and friendly at the same time.
by adminxxm | Jul 10, 2012 | Testimonials |
Hey Salomè, Jis die dvd is amazing! Dankie dankie dankie! Ons is sooooo bly ons het julle toe gekry om dit vir ons te doen!!! Dankie Jireh en Nelius