Safiya & Mohamad

Corrie & Madeleine

Ek wil net sê baie baie dankie vir die video. Dit is ongelooflik mooi, ons het van die begin tot die einde weer gehuil.  Dit voel asof ons ons troudag weer oor het. Ons kon nie vir ‘n beter video gevra het nie, dit is so professioneel, dis net perfek.   BAIE BAIE...
Safiya & Mohamad

Jaclyn & Kenneth

Hi Salome, Just want to thank you and your husband for such an incredible job on our Wedding DVD – I have watched it about a billion times and cry every time – Everyone that has in fact has shed some tears and complimented your job very well done. It really is so...
Safiya & Mohamad

Marike & De Wet

Hallo Jan & Salome Baie baie dankie vir die ongelooflik mooi dvd’s en professionele diens wat ons van julle ontvang het.  Julle het sowaar ons mooiste dag vir ewig op film vasgele en daarmee gemaak dat ons dit vir altyd sal kan onthou.  So baie van die...
Safiya & Mohamad

Alichia & Machiel

Hi Salomé, Baie Dankie vir al jul moeite op die dag van ons troue en na die tyd om die mees perfekste video vir my en my man te gemaak het van ons spesiale dag. Die kameraman het ons baie ontspanne en gemaklik laat voel met die kamera tydens die dag, wat ons baie...